Jan 2, 2013

Elize & Tommie









































Elize en Tommie is 'n awesome couple! Ons het lekker in die skuur gestaan en "kêkkel" en grappies maak terwyl die hemel behoorlik sy sluise oopgemaak het! Julle was sulke groot "sports"! Dankie dat ek deel van jul dag kon wees. Julle is twee spesiale mensies!

No comments:

Post a Comment